Namibië wys ons hoe dinge in SA anders en beter kan wees

Piet Croucamp – 5 JANUARIE 2024

Tydens ‘n onlangse besoek het PIET CROUCAMP besef daar is meer as een rede om optimisties te wees oor die toekoms van Namibië. Daar is ook ‘n paar lesse wat Suid-Afrika by haar bure noord van die Oranjerivier kan leer.

DIE aanhaling “As jy nie ‘n optimis is nie, gee jy nie aandag nie” word toegeskryf aan die Amerikaanse kognitiewe wetenskaplike en taalkundige Noam Chomsky. Soos die Australiese joernalis, dokumentêre filmmaker en skrywer John Pilger wat die afgelope week oorlede is, en ook die politieke wetenskaplike John Mearsheimer, is Chomsky se wederstrewige opinies oor Amerikaanse buitelandse beleid meestal te moedswillig om sonder teëspraak te sluk…

READ MORE