Liefde, wellus en korrupsie aan die Kaap van Goeie Hoop

Max du Preez – 22 September 2023

Die rykste vrou aan die Kaap in die vroeë 1700’s was die dogter van ’n slaaf en self die eienaar van vele slawe. Haar merkwaardige Indiese moeder het aan Jan van Riebeek ‘behoort’. Dit is ’n verhaal oor die Kaapse voorouers van die Bassons, De Wets, Vissers, Berghs, Groenewalds en Mosterts van vandag; ook ’n verhaal van hartseer, sukses en korrupsie. Deur MAX DU PREEZ. #Erfenisdag…

READ MORE